Bestorwe boedels en Boedel beplanning

Price:
R744.05 (VAT Incl.)
Level:
Tax professionals
Sub-level:
Income tax
Lecturer:
Yvonne Rossouw
Duration:
240 Minutes
Additionals:
   CPD Assessment
   Certificate

Lesson Outline


Hierdie webinaar fokus op die administrasie van boedels, sowel as die belasting aspekte daarvan wat ‘n impak op boedelbeplannig het. Die wettige aspekte en praktiese vereistes van boedel administrasie sal gedurende die webinar behandel word, sowel as die belasting implikasies. Die webinaar sal ook ‘n bespreking van testamentere trusts insluit.
Die volgende onderwerpe sal onder andere hanteer word in die webinaar:
• Testamente
• Intestate erfopvolging
• Proses na afsterwe
• Aanstelling van eksekuteer
• Rapportering van die boedel aan die meester
• Administratiewe proses
• Voorbereiding en indiening van die likwidasie en distribusierekening
• Rapportering aan SARS
• Registrasie van boedel as ‘n belastingbetaler
• Inkomste belasting en kapitaal wins belasting
• BTW
• Boedelbelasting
• Vervreemding van bates vanuit boedel
• Voogdy Fonds
• Verskillende tipe huwelike in Suid Afrika en hul impak op die boedel