Boedelbeplanning en Trusts Belasting en Tegniese bespreking

Price:
R971.52 (VAT Incl.)
Level:
Tax professionals
Sub-level:
Inkomstebelasting
Lecturer:
Wessel Smit
Duration:
270 Minutes
Additionals:
   CPD Assessment
   Certificate

Lesson Outline


Hierdie praktiese 4 uur webinaar fokus op hersiening van tegniese aspekte van testamente, posisie van trustees en die verskillende belastings by afterwe, insluitende moontlike strukturering.
Onlangse wetswysigings sowel as nuutste verwikkelings en tendense word ook aangespreek.
Die volgende onderwerpe sal onder andere hanteer word in die webinaar:

• Tegniese ontleding van testamente
• Die trustee se posisie na aanleiding van regspraak
• Ontleding van die verskillende belastings by afsterwe:
o Boedelbelasting
o Kapitaalwinsbelasting
o Normale inkomstebelasting
o BTW
• Nuutste verwikkelinge rakende moontlike herstrukturering geleenthede:
o Artikel 7C en lenings/ voorkeuraandele
o Artikel 42 en maatskappy vorming insluitende jongste praktiese verwikkelings
o Moontlike gebruik van verskillende klasse aandele.